‘n Reënboog is vir my ook besonders, omdat dit my aan my geliefde dogter laat dink.
Met ‘n bietjie verbeelding, sal julle hopelik hierdie reënboog kan sien…
15 Donderdag Jul 2021
Posted Uncategorized
in‘n Reënboog is vir my ook besonders, omdat dit my aan my geliefde dogter laat dink.
Met ‘n bietjie verbeelding, sal julle hopelik hierdie reënboog kan sien…
stitchings and musings on the art of quilt making by Mariss Stevens
Travel inspiration, tips and tricks when in South Africa
Lees saam...
The blogging challenge keep you motivated and start the new year on the "write" track!
In die hoenderhok, kekkel ons lustig voort met woorde van elke soort
Ysbere kan dalk smelt of gekielie word!
Finding my feet on the journey as a creative
my adventures in learning Dutch
Kleurvolle Platteland Stories
Alles wat mooi is
Disappearing into South Africa's wild places... Again!
Docendo discimus
Sonder 'n masker
Journey to the wild
Exploring Our Connection to People and Place
Everything/Anything and...Chess..."Despite the documented evidence by chess historian HJR Murray, I've always thought that chess was invented by a goddess"--George Koltanowski: from the foreword to:"Women in chess, players of the Modern Age"
Leer, Speel, Skep
want die maan is van kaas gemaak
Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer
Daisy deel haar gedagtes oor die lewe en al sy kwessies
Where The Eagles Fly . . . . Art Science Poetry Music & Ideas
A source of feline knowledge when watching cat videos is not enough
Every journey begins with the first step
Exploring the Histories and Mysteries of the Famous and Forgotten
Voyager, Dormir, se Régaler, se Divertir
Opvoedkundige, navorser, blogger en skrywer
Resilient Minds, Thriving Lives: Unveiling the Art of Purposeful Living
Afrikaanse kortverhale
Missives from far and near
Skrywer
Camino Stories & Other Journeys
Saam kan ons ‘n verskil maak
Gedagtes, opinies en stories van iemand soekend
Idees, raad en pret !
Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals
Ek is die hoofkarakter in elke dag se storieboek. Ek leef my lewe op die voorblaaie van koerante en hoofopskrifte in tydskrifte. Kom lees my stories en berigte soos ek dit elke dag beleef!
Home
My journey, my lewe in Skotland
Reisjoernaal oor Hier, asook Daar
Musings about my travels...
'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.
vuurklip said:
Ek sien ook die pot goud – of nee, wag, dis ‘n blikkie Pot O’Gold baked beans wat ‘n looter gedrop het. Sorrie …
Tannie Frannie said:
😆
woordnoot said:
Dis snaaks!
vuurklip said:
Nee, man, dis tragies – die regte pot goud is geloot.
Una said:
Ek sien hom raak, Fran. En ek hoor ook die groot verlang.❤
perdebytjie said:
Ai Frannie, daardie verlange kan niemand stil nie. Pragtige foto en ek sien die reënboog!
wetanddustyroads said:
Ek het beslis nie verbeelding nodig om hierdie mooi reenboog raak te sien nie! Dis altyd vir my so mooi – belofte vir ‘n mooi en skoon gewaste natuur na die reen 🌸.
Letty-Ann said:
Subtiele gerusstelling,Frannie.
Toortsie said:
Ek sien hom! Dis pragtig.
scrapydo2.wordpress.com said:
Ek sien hom ook .dis pragtig. Ja die verlange bly maar as mens sekere dinge sien en beleef.sterkte vir jou met alles wat om jou gebeur.
marymtf said:
I can just see it if I squint, Frannie. I took a photo for my grandson once and it didn’t come out any better. They’re obviously meant to be enjoyed rather than captured.
Tannie Frannie said:
That is so true!
woordnoot said:
Sien dit raak Frannie…en hoor ook tussen deur die lyne…ons het jou, hoor!
Dr Christa van Staden said:
Ek sien jou pragtige ene. dankie.
Will van der Walt said:
Baie interessant en ontroerend, Tannie. Dankie ook, vir die steun met “Ruïnes” – groetnis, willem