Graag deel ek hierdie hartsbrief van die blogger Perdebytjie, iemand wat ons land en sy mense innig lief het.

Ek stap al amper agt-en-sestig jaar saam met jou. My eerste gewaarwording van jou, was jou blou lug en ewige sonskyndae. Saam met jou het ek ‘n onskuldige gelukkige kindertyd beleef. Wye vlaktes, horisonne wat bewe in die hitte, wilde diere, goudgeel strande, droogtes, storms, vloede was alles deel van dit wat jy ons gebied […]

Hartseer brief aan ‘n geliefde — Perdebytjie se nes