Joshua en sy mamma het nou-die-dag die maansverduistering bekyk.

Joshua: “Ouma, weet jy hoe gebeur ‘n blood mooooon?”

Ouma: “Nee, vertel my?”

Joshua (maak wye gebare met sy armpies): “Die maan beweeg om die aarde en dan skyn die son op hom. Dan word die klippe baie warm en hulle word rooi.”