Donkiehemel
10 Dinsdag Mei 2022
Posted Uncategorized
in10 Dinsdag Mei 2022
Posted Uncategorized
inNever Too Old To Try Something New
Exploring Our Connection to People and Place
Everything/Anything and...Chess..."Despite the documented evidence by chess historian HJR Murray, I've always thought that chess was invented by a goddess"--George Koltanowski: from the foreword to:"Women in chess, players of the Modern Age"
Leer, Speel, Skep
... en sê nou daar's 'n ... kat?...
Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer
Daisy deel haar gedagtes oor die lewe en al sy kwessies
Where The Eagles Fly . . . . Art Science Poetry Music & Ideas
A source of feline knowledge when watching cat videos is not enough
Every journey begins with the first step
Exploring the Histories and Mysteries of the Famous and Forgotten
Voyager, Dormir, se Régaler, se Divertir
Opvoedkundige navorser
Lig is beter as duisternis
Afrikaanse kortverhale
Missives from far and near
Skrywer
Camino Stories & Other Journeys
Saam kan ons ‘n verskil maak
Gedagtes, opinies en stories van iemand soekend
Idees, raad en pret !
Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals
Ek is die hoofkarakter in elke dag se storieboek. Ek leef my lewe op die voorblaaie van koerante en hoofopskrifte in tydskrifte. Kom lees my stories en berigte soos ek dit elke dag beleef!
Home
My journey, my lewe in Skotland
Reisjoernaal oor Hier, asook Daar
Musings about my travels...
'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.
From pregnancy to parenting in a busy world
A pensioner's blog
Ons onthou die lekker dinge van die verlede
- Rou opregte woorde - Partymal vorm woorde in my kop as ek iets hoor, sien of ervaar en dan dans die pen in my hand
Fine Art Photography, Napier, South Africa.
My vreugdes en frustrasies
potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue
Living the life of the common people.
~ 'n Weblog vir die Afrikaanse digkuns ~
A year in the Cape Floral Kingdom
Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"
nostalgie - die toekoms van kos en leef lê in die verlede
Beautiful – we have adopted some donkeys there, so it is lovely to see this video 🙂
Ek is absoluut gek oor n donkie, dankie vir die deel Ta Fran
Ek’s gek oor David Kramer…. en so ‘n oulike liedjie. Dankie, tannie Frannie.
Ag die donkie bly maar ‘n wonderlike ding. Daar in Stanford is ‘n groot restourant en kuierplek. Na ons gekuier het en net in die kar wou klim, kom daar ‘n donkie al skreeuend op ons afgestorm. Wie gee ons die reg om te ry en nie eers sy kop te vryf nie????
Dierbaar!
Oh Frannie, that is beautiful.
Thank you for sharing.
Ag, dis so mooi! Ek sal graag Donkie hemel (Eseltjiesrus) wil besoek … ja, hierdie is beslis die moderne weergawe van “O, die donkie is ‘n wonderlike ding” 😁.
Mal hieroor en so pragtig🌻🌻
Ek is gek hieroor Frannie. Waar ek grootgeword het, het die donkies destyds nog los rondgeloop in die dorp.
Het jy ooit op hulle gery?
Ja, ons was ten strengste verbied om hulle te ry, maar kinders het mos nie ore nie. Afgesien van die nerfaf knieë en die welverdiende sla, was dit die moeite werd.
Wow, dapper jy!