Joshua krabbbel in ‘n ou notaboek: “Kyk, ouma, ek het ‘n 5 geteken.”

Ouma: “Hmm, dit lyk nie vir my na ‘n 5 nie.”

Joshua: “Dis hoe ‘n 5 lyk in Japannees.”