Vriendskap is een van die grootste seëninge in my lewe.
ʼn Leeftyd gelede het ek hierdie gedig met ʼn kosbare vriendin gedeel.
Verlede jaar het sy dit tussen ou dokumente ontdek en dit op Facebook aan my opgedra.
Old Friendship – Eunice Tietjens
Beautiful and rich is an old friendship,
Grateful to the touch as ancient ivory,
Smooth as aged wine, or sheen of tapestry
Where light has lingered, intimate and long.
Full of tears and warm is an old friendship
That asks no longer deeds of gallantry,
Or any deed at all – save that the friend shall be
Alive and breathing somewhere, like a song.
Ag dit is nou pragtige woorde.
Dis baie mooi. Goeie vriendinne is baie belangrik in die lewe.
Hulle hou my aan die gang – ook my blogvriendinne!
Dis baie waar. Ek het self party nie genoeg ure om met almal te kuier nie. Dinsdag en Woensdagoggende is dit vriendinne teetyd. Blogvriende kuier ook lekker saam oor n koppie tee met tye.
Pragtig
Baie spesiaal
Terug pieng: Blogging from A-Z: Letter V – I scrap 2
Baie mooi…ek het so ‘n vriendskap van 46 jaar met ‘n baie spesiale vriendin!
Mens is so bevoorreg.
Mens kan nie sonder vriende
So waar!! Pragtig.