Joshua: “Ek mis so vir Tortellini.” (Sy katjie wat te vroeg aan leukemia dood is.) “Ouma, mis jy vir Skoonlief?” (Hy weet van al my katte was hierdie een my hartskatjie.)

Ouma: “Ja, ek mis haar baie…”

Joshua: “Sy is nou in die hemel. Sy lê by Jesus se voete.”