Gabby (8 jaartjies oud): “Sê vir my as jy wil tee hê, ouma, dan maak ek vir jou.”

Ouma: “Ek dink nie jy moet nou al met kookwater werk nie.”

Gabby (met absolute selfvertroue): “Ja, ek kan, ek weet hoe om met warm water te werk – ek het al my rug met koffie gebrand!”