Joshua (5 jaartjies oud, met die sagste hartjie): “Daar’s ‘n mier, ouma, maar kom ons los hom uit dat hy kan lewe. Onthou, Jesus het die insekte gebou.”