Sien nou ek wou al langer as ‘n jaar gelede hierdie interessante tangostorie herblog! Ek doen dit nou, met die verskuldigde dank aan die skrywer.

ilsezietsmanblog

First published in Rapport, April 2020

Om te tango beteken om vir sowat drie minute op iemand verlief te raak. Overgesetsynde, hoeveel ander dinge in die lewe laat jou toe om letterlik in die arms van ‘n vreemdeling in te loop en ‘n paar minute later met ‘n ongelooflike gevoel van wedersydse konneksie weer aan te loop?

Orals waar jy in Buenos Aires - en sommige plekke in Montevideo - sien 'n mens elemente van Montevideo

Een van die mees ikoniese fliektonele is in Scent of a Woman wanneer die blinde luitenant-kolonel Slade (vertolk deur Al Pacino) ‘n jong vrou genaamd Donna (vertolk deur Gabrielle Anwar) leer om die tango te dans. As jy dit eers een keer gesien het, vergeet jy dit nooit weer nie.

Die ontstaan van tango

Niemand weet presies hoe en wanneer die tango oorspronklik ontstaan het nie.

By La Botica de Vicky in San Telmo, Buenos Aires  kan jy ou tangobykomstighede koop By La Botica de Vicky in San Telmo, Buenos Aires jy ou tangobykomstighede koop

Wat wel bekend is, is hoe die tango in die middel tot laat…

View original post 1 125 more words