Ons vaar met die ou groot wit boot, by name “Ruth”, na die mond en klim teen Skilpadkop se paadjie uit. Ver onder ons sien ons die skadu in die golwing en die duidelike skilpadkop wat uitsteek. Dis hier waar die seeskilpaaie hulle eiers kom lê…