Sy sien hy gebruik nog die beursie wat sy twee en ‘n half jaar gelede vir hom gegee het. As hulle groet, sodat hy en sy gesin verder kan reis, druk hy haar saggies en innig. Iewers diep in ‘n hoekie van haar hart woon daar ‘n klein seuntjie…