Die Great Dane Great Dave het gisternag Joshua se een redelik nuwe tekkie flenters gekou.

Joshi se kommentaar: “Ek gaan daardie hond damage.”