In die oomblik – VSA22
26 Maandag Okt 2020
Posted Uncategorized
in26 Maandag Okt 2020
Posted Uncategorized
inMy Cape Town
My journey, my lewe in Skotland
Reisjoernaal oor Hier, asook Daar
Musings about my travels...
'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.
From pregnancy to parenting in a busy world
A pensioner's blog
Ons onthou die lekker dinge van die verlede
- Rou opregte woorde - Partymal vorm woorde in my kop as ek iets hoor, sien of ervaar en dan dans die pen in my hand
Fine Art Photography, Napier, South Africa.
My vreugdes en frustrasies
potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue
Living the life of the common people.
~ 'n Kollektiewe weblog vir die Afrikaanse digkuns ~
A year in the Cape Floral Kingdom
Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"
nostalgie - die toekoms van kos en leef lê in die verlede
Advies vir troeteldiereienaars
Woorde is een van die min dinge wat aan die hart kan raak.
Ek deel dit wat ek ontdek op hierdie pelgrimstog na vryheid.
'n Versameling van Afrikaanse gedigte, skrywes, liedjies, vertellings en sommer alles wat ek naby my hart wil hou . . . met'n titseltjie Engels ook so dan en wan tussenin rondgestrooi
A daily selection of the best content published on WordPress, collected for you by humans who love to read.
persoonlike blog - cam venter
Welkom by my nuwe "Ons lewe in Paraguay" Blog. Aangesien my vorige blog se spasie my nie toegelaat het om verder daar te blog nie, moes ek noodwendig ‘n ander blog oopmaak.
Griffelbord vir gedagtes en dinge
Sophisticated. Feminine. Chic.
"Eendag is vandag"
The Travelosopher's Home
Sonder 'n masker
oor die lewe in Vanwyksvlei
Ouerskap is nie 'n kompetisie nie. - Alyssa Loftus
Skryfsels oor en uit eie ondervindings
Waar die hart van vol is, loop die mond van oor
soms, net soms, waag 'n mens om gedinkte woorde te deel...
Afrikaanse Navorser, Opvoedkundige & Blogger
Fiksieskrywer
'n Treinongeluk in stadige aksie
Menz. Lag of huil, menz bly menz.
Cilnette Pienaar weaves and unravels
here I will share some humour, stories, advice that deals with travel, holidays and things travellers do.
"The best thing is surprising people, knowing that tomorrow it will all be forgotten" Regine Zylberberg
Psalm 91:11 "Want Hy sal sy engele opdrag gee om jou te beskerm orals waar jy gaan. Hulle sal jou dra sodat jy nie eers jou voete teen 'n klip sal stamp nie. Selfs as jy leeus of slange teëkom, sal jy hulle doodtrap."
Adventurous Birding, Atlasing and Travel
Ja,mens sal nooit weet nie.
Ek gaan probeer uitvind! Sal dalk kom verslag doen.
Dit is ‘n baie mooi patroon wat jou uitnooi om die kat te streel.
Die ou se pels is soos sagte vilt.
Hulle dink dalk meer as wat ons dink!
So ‘n lekker dubbelsinnige kommentaar – en waar in elke sin daarvan! ❤
Ja ek het eers na d tyd gesien mens kan dit op verskillende maniere lees! Do kies die een wat vir jou die beste pas!
Ek vat sommer albei.
!
Miskien wil jy nie weet nie 😄 Mag dalk geskok wees.
Ag neewat, hy’s ‘n eenvoudige ou siel.
Praat jy! My sus het my vertel dat haar vriendin ‘n Cat whisperer by haar kat gehad het en baie probleme met die kat opgelos het!!
Sou wat wou gee om so ‘n sessie by te woon!
Ek ook!!
My seun was oortuig daarvan dat6 ons kat die Lotto nommers kon voorspel, maar sy was te lui om te leer praat. Dalk moet jy vir Diesel leer praat.
Goeie plan, maar ongelukkig laat hy hom g’n niks leer nie.