Laasnaweek het V vars blomme gerangskik.

Vandag verfris sy die rangskikking en ek kry ‘n verrassinkie op my bedtafeltjie.