Vandag is die swembad toegemaak, dis amptelik herfs. Kyk die mooi Amerikaanse pampoen, dit sou ‘n mooi koets uitmaak.