Wat maak ‘n klein swart kat as ‘n goue hondereus sy intrek in haar gebied neem? Sy gaan slaap daglank en houtgerus op sy hondebed.