Tucker is eergister terug huis toe na sy mense toe. Hy het my darem ta-ta gesoen, so ‘n vinnige lekkie uit hom se bekkie deur ounooi se eet-en-drink. Ek mis hom vreeslik!