Voor my kinders se huis is daar ‘n vlagpaal, met die Stars ‘n Stripes wat wapper.

Vanmiddag bou die somerwolke op en teen die lieflike skemertyd, wat nou in die vroegsomer sommer twee of drie ure duur, sak die oorvloedige reën uit.

Die son skyn deur die wolke en belig die vlag dramaties – kyk net hoe mooi!

Stars 'n stripes 2