Sondagoggend sing ons “Mighty to Save” en “Oceans”, begelei deur ‘n elektroniese klawerbord, akoestiese kitaar en ‘n trompet wat sagweg soet draaie deur die note vleg. My meisiekind se mooi sterk stem smelt saam met die lieflike sang van die musiekonderwyseres in die ry net agter ons en my hart blom oop van dankbaarheid…
In die oomblik – VSA 1
18 Dinsdag Feb 2020
Posted Uncategorized
in
Ai as ek my oe toemaak blom my hart saam met jou.
Lekker, vir jou trots!!
Jy beskryf dit so mooi Frannie. ❤
Dis wonderlik Frannie! So bly jy kon dit beleef!