Aronskelke, amarillas, tierlelies, swaardlelies…ongelooflike skoonheid, kleur en geur.

Langsteel-lelies in ‘n sierlike glasvaas; lelies in uitbundige oorvloed in ‘n tuin.

‘n Halfverlepte lelie in ‘n kinderhandjie – wat sy iewers opgetel het toe hulle om die blok gaan stap het.

Let op hoe groei die veldlelies: hulle swoeg nie en hulle maak nie klere nie. Maar Ek sê vir julle: Selfs Salomo in al sy prag was nie geklee soos een van hulle nie. (Matteus 6: 28-9)

Advertisements