Lees net hierdie heerlike vertelling!

De Oude Huize and our new chapter at Kameel Huise tussen Treine en tussen Spore

Die dorp Stella het wonderlike kinderdae herinneringe vir my. In besonder Brandstraat. Dit was die straat waarin Oupa Jimmy en Ouma Sannie se huis was. Nommer 10. Vandag lyk Brandstraat heel anders as wat my kinderdae se onthou dit voorgestel het.

DSC_0129 Brandstraat

Oupa en Ouma se huis was wit geverf en het so ‘n wye voorstoep waarop Oupa Jimmy graag gesit het en die wêreld bespiet het. Oupa het so ‘n skaaphak kierie gehad waarmee hy jou sommer so nader gehak het. Dit is die straat wat gelei het na die ou klipsaal. Die straat het sommer net daar by die klipsaal gestop. Vandag sou ons praat van ‘n cul-de-sac, maar daardie dae was dit ‘n vreemde woord. Die saal was die middelpunt van die dorp. Dit is nou naas die kerk. Daar was konserte en vergaderings gehou en natuurlik ook het die Vroue Landbou Vereniging hul vergaderings gehou. Ouma…

View original post 623 more words

Advertisements