‘n Plastiekbakkie met klein ronde ontbytkossies (sonder melk) hou ‘n peuter goed besig. As die bakkie reeds leeg is, kan Ouma al die ringetjies wat oral aan sy hempie vasgeplak het, een vir een optower en aan hom aanbied, so asof sy magiese kragte het.