Na aanleiding van Hester se uitdaging vandeesweek om oor die Feestyd te skryf: hier is ‘n predikant wat die “sinistere, donker subteks” van Kersfees so goed raakvat. En ook die genade wat daarmee saamgaan.

Hervormend

 

Dis die eerste Sondag van Advent.  Kersfees kom.

Maar dis nie vir almal van ons goeie nuus nie.  Vir baie mense is Kersfees ʼn beproewing.  Dis ʼn mylpaal vir net nog ʼn mislukte jaar, verspeelde kanse en vergane geleenthede.  Dis ʼn seer herinnering aan swaar verliese wat gely is, mense wat weg is, van eensaamheid te midde van viering, en ʼn verlange na tye wat nie terugkom nie.

Kersfees kan sout in die wonde kom vryf.

Kom ons hou vandag mense in gedagte vir wie Advent die moeilikste seisoen van die jaar inlui.

Jesaja 13

3 Desember 2017, NHKA Kampersrus

Advent


View original post 4 052 more words