Die peutertjie huil bitterlik – niemand weet mooi waarom nie.

Die kleutertjie sit onder die tafel met ‘n maatband en ‘n motorsleutel en speel.

Mamma (met die oog op ‘n oggendslapie vir die huilende): Hoe laat is dit?

Pappa (party van julle ken hom as Laatlam): O h*l, dis nou eers tien oor agt. Ek’t vergeet ons is al van sesuur af wakker…

Advertisements