Net na die peutertjie se middagslapie sing ouma:

“Eendjies, eendjies, stap in ‘n ry

Een, twee, drie, vier, loop hul verby

Links, regs, links, regs, kyk hoe mak

Reguit dam toe, kwak, kwak, kwaak!”

Haar reaksie:

“Amen.”

Advertisements