Ons sien ‘n pragtige seetoneel op KykNet – golwe klots teen die rotse en sonlig spoel daardeur.

Gabby: Water!

Ouma: Ja, dis die see.

Gabby: Seekoei! Mooo…

Advertisements