Dis bewolk, miskien kom die langverwagte reën so op Oom Paul se verjaarsdag. Die voëltjies tjilp vrolik daarbuite.

Hulle kom om die hoek die kombuis ingewals: mamma met ‘n fleurige strikkie in die hare; dogtertjie op haar heup, met donker ogies nog effens dromerig en ‘n sagte glimlaggie om die bekkie. Watter geseënde vrou is hierdie ouma tog!

Gabby in pienk

Advertisements